☰ Menu

Arbeidsterapie

(algemene probleme wat funksionering en leer inperk)

WANNEER IS ARBEIDSTERAPIE NODIG?

Ouers ken hul kinders die beste! Vertrou op jou instink – as jy vermoed dat iets fout is met jou kind, al kan jy nie jou vinger daarop lê wat presies die probleem is nie, soek hulp. Die volgende drie vrae kan help om te besluit of jy dit moet oorweeg om jou kind na ‘n arbeidsterapeut toe teneem:

Soos met die meeste dinge in die lewe, hoe vroe?r die probleem geidentifiseer en aangespreek word, hoe meer effektief is die intervensie waarskynlik. Wanneer jytwyfel, kry eerder ‘n professionele opinie.