
Fooie, ure en registrasie
Alles wat jy moet weet voordat jy inskryf, op een bladsy.
| Maandag tot Vrydag | 06:30 – 17:30 |
|---|---|
| Skoolvakansies | 06:30 – 17:30 |
| Halfdag | 06:30 – 13:30 |
Ons bly deur die skoolvakansies oop met 'n vakansieprogram, en is net op openbare vakansiedae en oor die Kersvakansie gesluit.
Registrasievorms
Druk die vorm, vul dit in en bring dit skool toe, of e-pos dit na winnie@highlandkids.co.za.
| Groep | Halfdag | Heeldag |
|---|---|---|
| Babas & kleuters3 maande – 3 jaar | R4 730 | R4 805 |
| Voorskool4 – 6 jaar | R4 320 | R4 390 |
Fooie word elke jaar vanaf 1 Maart aangepas. Die pryslys is in Afrikaans en Engels beskikbaar. Bel ons by 012 991 1892 of vra by die skool vir 'n afskrif.
| Registrasiefooi | R500 per jaar, nie terugbetaalbaar nie |
|---|---|
| Deposito | Gelyk aan een maand se skoolgeld, by inskrywing |
| Kreatiewe / aktiwiteitsfooi | R530 per jaar (babas, kleuters en voorskool), R650 per jaar (Graad R) |
| Vroegoggend (06:30–06:45) | R10 per dag |
| Toegangsplaatjies | R80 elk (R100 om 'n verlore of beskadigde plaatjie te vervang) |
| Tweede kind | R150 afslag per maand |
As jou kind die skool verlaat
Ons het 'n volle kalendermaand se kennisgewing nodig wanneer jou kind die skool verlaat. November kan nie as kennisgewingmaand gebruik word nie.
